
KSM Kinders | Registrasies 2026
Categories
Hippolaan
Midstream
KSM Kinders
Selections
- 0 tot 2 Jaar
- 3 jaar
- 4 jaar
- 5 jaar
- Gr R
- Gr 1
- Gr 2
- Gr 3
- Gr 4
- Gr 5
- Gr 6
- Gr 7
Details
Registrasie vir 2026 Kinderbediening!
Jou kind/ers sal ouderdomstoepaslik leer van Jesus in ‘n veilige ruimte sodat hulle ‘n standvastige fondasie het om die waardes van die Bybel te ken en verstaan.
Klik op die skakel om te registreer en/of om te bevestig dat jou besonderhede korrek is.
LET ASB DAAROP DAT REGISTRASIES WEEKLIKS SLUIT OM
12:00 OP 'N DONDERDAG EN DAT ENIGE REGISTRASIE WAT GEDOEN WORD TUSSEN DONDERDAG 12:00 EN SONDAG EERS OP DIE MAANDAG VERWERK SAL WORD.
As jy sukkel of enige vrae het, stuur gerus ‘n epos aan: kinders@ksm.co.za
Kinderbediening hervat 18 Januarie 2026.