
Dienswerker registrasie
Categories
Hippolaan
Midstream
Selections
- Standard
Details
Dien met blydskap tot voordeel van ander, beteken om jou tyd en gawes met vrymoedigheid vir ander te gee en sodoende, ‘n seën te wees vir ons stad, land en die nasies. Jy kan jou gawes en talente uitleef in jou gemeente en so iets gee en ontvang by Kerksondermure.
Daar is altyd plek by Gasvryheid as 'n eerste aanmeldingspunt, maar ook as kleingroepleier of spanmaat by Kinder-en Tienerbediening.
Natuurlik is daar baie ander moontlikhede, so kontak ons gerus en ons sal jou terugskakel en bietjie meer uitvind oor wie jy is, en hoe jy kan dien.